la-sport-ondersteun-die-water-projek

LA Sport 4WD Megastores het besluit om in te klim en ook hul deel te bring vir die water projek. Die versamelpunt van Donderdag af is by die Kolletjies Kafee by die nuwe Sinoville Corner Winkelsentrum, op die hoek van Vinko- en Braam Pretorius straat, Sinoville. LA Sport se groot rooi trok sal daar wees om die water te ontvang. Kom ons kyk of ons hom vol kan maak!!! Nooi asb almal uit om water te kom skenk. Ons beplan om Sondag 12uur daarvanaf te ry na Sweizer-Reneke. Onder andere sal ons ook die ouetehuis daar van water voorsien word. Water kan ook by ons LA Sport Pretoria winkel te Steve Biko Straat 385, Capital Park, afgelaai word! Vir enige kontant skenkings of verdere reëlings om water aan te koop, kontak asb vir Annalie Lewis by 082 333 0677.

Page 1 of 17

like-us-on-facebook-button

Spotlight

new-las-winch-2015

Click to view full size image

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Youtube Channel

More About LA Sport

Driven by Passion: LA Sport 4WD Megastores has evolved into a group of one-stop 4WD centres

  • What we Offer:

LA Sport 4WD Megastores stock a range of 4x4 products to suit your needs and budget.

  • Why Choose Us:

We pride ourselves on being the market leaders in the 4WD accessory industry.

  • 4x4 Today:

Visiting one of the LA Sport distributors is the start of a 4x4 friendship.

  • Events:

Join LA Sport at one of our 4x4 events, and learn what it's all about!

Newsletter Subscription